Select Page

Vers en klank: Hennie Nortjé

Deel hierdie artikel:

Sophia van Taak van RSG gesels met die digter Hennie Nortjé oor sy derde digbundel, Noord van Malelane. Dit is vol gedigte wat deur die Krugerwildtuin geïnspireer is.