Select Page

‘Die poësie is my stokperdjie en sieletrooster’

Deel hierdie artikel:

Maritha Broschk se debuutdigbundel, wanneer woorde asemhaal, het verlede jaar by Turksvy Publikasies verskyn. Dit is vanjaar vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Eugene Marais-prys genomineer. 

In ‘n onlangse artikel op Maroela Media, vra Daniel Hugo haar uit oor dié boeiende versameling verse.