Select Page

Waar is al die boerklonge heen?

Deel hierdie artikel:

Rocco de Villiers se memoir KLAWER, ‘n bundel vol verhale oor ervarings tydens optredes op plattelandse dorpies, het vanjaar verskyn. Een van die verhale het in die Media24/Die Burger-bylae By verskyn: “Waar is al die boerklonge heen?”