Select Page

Weet jy wat ‘n zine is?

Deel hierdie artikel:

Sjaka S. Septembir, wie se tweede roman, Dharma-dwaas in Doodloopstraat, vanjaar verskyn het, vertel in die bylaag By (Media24/Die Burger) van die era van die “zine”, oftewel “the little magazine” … selfgemaakte tydskriffies wat veral in die jare negentig en vroeë 2000’s, op straat verkoop is … “klein” publikasies wat die kunste, veral die digkuns, bevorder het. Daardie era is verby … of is dit nie? Sjaka was een van die grondleggers van hierdie beweging.

Sjaka S. Septembir

Voorblad van ‘Dharma Dwaas in Doodloopstraat’

Voorblad van ‘Die bardo van
Biko April’