Select Page

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

Deel hierdie artikel:

Dat ‘n klavier hom al ‘n leeftyd lank na sulke wonderlike plekke gelei het, en hom met fantastiese mense laat kennis maak het, bly vir hom ‘n belewenis, vertel Rocco de Villiers aan Maroela Media se Christa Steyn-Bezuidenhout na aanleiding van sy memoir, Klawer, wat vanjaar gepubliseer is. 

Voorblad van ‘Dharma Dwaas in Doodloopstraat’