Kobus Grobler gesels op RSG
Deel hierdie artikel:
Kobus Grobler van Kaapstad het die afgelope vyf jaar sy skryftalent in twee genres getoon: die publikasie van sy roman, Die middag reën roet, en van sy digbundel, Raamwerk. Hy het met Sophia van Taak, programleier van Vers en Klank op RSG, oor sy digterskap gesels.
