Blog
In die boekewêreld
BLOG
In die boekewêreld
Mishandeling en trauma in Ontbloot
Nini Bennett-Moll skryf op Litnet oor mishandeling en trauma in Ontbloot deur Marthé McLoud (Turksvy, 2025) en Wanneer die krieke stil word deur Petro Kotzé-Odendaal.
Op RSG – Onderweg na omdraai: Maretha van der Westhuizen
Maretha van der Westhuizen se kortverhaal, “Onderweg na omdraai”, word voorgelees deur Frieda van den Heever. Uit: Skakerings van kort.
Turksvy-boeke op Boekrak, Radio Tygerberg
Ingrid Venter bespreek op Boekrak, 2 Julie 2025, in haar boekprogram twee van Turksvy se boeke.
Beelde word woord
Die digter-sielkundige Gerhard Barkhuizen se tweede digbundel, Strik, het vanjaar (2025) verskyn en is op 29 Junie op Riebeek-Kasteel bekend gestel.
Vers en Klank: Kategismus, Daniel Hugo
Sophia van Taak praat met Daniel Hugo oor sy 17de digbundel wat in 2025 by Turksvy verskyn het.
Die Afrikaanse poësie en die Grensoorlog
Die uitgerekte, vyftien jaar lange Grensoorlog het ook in die Afrikaanse digkuns neerslag gevind, skryf Daniel Hugo.
Feit, fiksie en ‘n stewige koeranthand
Op die RSG-program Skrywers en Boeke vertel die boekresensent Francois Bekker hoe baie hy die aktualiteit van Gert Coetzee se LENS: op die nuusspoor geniet het …
“Onthutsende, boeiende gedigte”
Hambidge oor McLoud: Resensie, Ontbloot (Versindaba)
“Daniel Hugo se digterstuin is ‘n Eden van taal”
‘Pelgrim’ in rooi rose
Ter herinnering aan Bart
Daniel Hugo skryf op Maroela Media oor die laaste boek van die bekende Nederlandse skrywer Bart de Graaff wat pas verskyn het.
LitNet Akademies-resensie-essay: Dienaar van die waarheid deur MC Botha
Dit is gewis groots opgestel, ’n boek wat met sy raps meer as 900 bladsye beslis nie aan ensiklopediese ambisie ontbreek nie.
Resensies | Lens: op die nuusspoor
Twee resensies van Lens: op die nuusspoor, deur Gert Coetzee, het die afgelope maand op Netwerk24 verskyn.
‘Omber’ in Rooi Rose
Elna Rossouw skryf in Rooi Rose oor Omber deur Lizanne Gerber Kruger.














