Select Page

Boeket vir Marlene

Deur Daniel Hugo

 

van die Paarlse wingerde 
tot dié uitgewery
bepaal herkoms jou hede:

edel produkte beide
kom die wyn en boek
van ’n Kaapse pers