Blog
In die boekewêreld
BLOG
In die boekewêreld
Marié Heese debuteer op 82 as digter
Marié Heese, bekend vir haar historiese romans, wys in haar 80’s dat ‘n mens nooit te oud is om nuwe dinge aan te pak nie.
Turksvy skenk digbundels aan Louwhuis op Sutherland
Onder leiding van die skrywer, joernalis en TV-programaanbieder Gerard Scholtz word die geboortehuis van die digters NP van Wyk Louw en WEG Louw nou opgeknap.
die langste jaar: onder die misleidende oppervlak praat ‘n literêre geskoolde digter
Muller Minnaar se debuutdigbundel, die langste jaar, het in 2025 verskyn. Op die oog af beskryf hy die saai lewe van ‘n staatsamptenaar.
Gedig: Molly Lubbinge
Molly Lubbinge het vier jaar gelede as digter gedebuteer in die pandemie-versamelbundel Maskers en mure (Turksvy, 2021). Haar kinderboek, Die stories van Sleepslurp, Kortkop en Stompstert (Turksvy, 2024), het daarna verskyn.
Resensie: “tussentogte”
“‘n Handvol pragverse”: So beskryf die digter en literator Joan Hambidge in haar resensie op Versindaba Johan Cilliers se digbundel tussentogte wat vanjaar by Turksvy verskyn het.
Andries de Beer deel nuwe gedig
Lesersindruk: Dawerende stiltes
Resensie: “Koorsboom”
Jakes Möller se debuutdigbundel het pas by Turksvy verskyn. Marieta McGrath skryf op Versindaba dat Koorsboom die aard van realiteit en die vraagstuk of daar werklik ʼn skeiding is tussen tasbaar en onaantasbaar ondersoek.
Wanneer varke vlieg: Bakeliet deur Anri Botha
Op Kortom, RSG
5 minute met JP Fourie
Radioloog ontdek sy stem in digkuns
‘n Gedig oor die groot verskiet
‘n Keurige bundel met sorg afgewerk
Woorde en wyn in die Riebeekvallei
Caren Kearly (Dawerende stiltes) en Daniel Hugo (Kategismus) het by Arbeidsgenot op Riebeek-Kasteel oor hul digbundels gesels.














