Select Page

Gedig: Molly Lubbinge

Deel hierdie artikel:

Molly Lubbinge het vier jaar gelede as digter gedebuteer in die pandemie-versamelbundel Maskers en mure (Turksvy, 2021). Haar kinderboek, Die stories van Sleepslurp, Kortkop en Stompstert (Turksvy, 2024), het daarna verskyn. Sy dra ook gereeld by tot die AVBOB Poësieprojek. Hierdie gedig van haar (sien skakel) het op Maroela Media se webtuiste verskyn. Die titel is “‘n Oproep uit die Seventies”. Dit is in die AVBOB Poësiebiblioteek gepubliseer, saam met sowat 22 000 ander gedigte van digters wat sedert 2017 in al 11 landstale vir hierdie omvattende projek inskryf.