Select Page

Kontak ons

Of jy ‘n voltooide manuskrip het, nog besig is met een of vrae oor praktiese en tegniese skryfkwessies het, is jy welkom om ons te kontak. Turksvy Publikasies se hooffokus is die publikasie van boeke, maar ons dienste begin en eindig nie daar nie. Stuur asseblief ‘n e-pos of kontak ons per telefoon met enige navrae of vir enige inligting wat dalk nie op ons webtuiste is nie. Ons hoor graag van jou.

Kontaknommer

083 308 6305

Besoek ons

Prins Albert