Select Page

5 minute met JP Fourie

Deel hierdie artikel:

JP Fourie het altyd ‘n liefde vir woorde gehad … maar dis eers twee jaar gelede dat hy daad by die woord gesit het en eers twee digbundels, en daarna twee romanses, gepubliseer het. Nou is daar geen keer aan hierdie tegnikus van Vereeniging nie!