Wanneer varke vlieg: Bakeliet deur Anri Botha
Deel hierdie artikel:
Anri Botha, ‘n wynmaker van Tulbagh, kry groot lof vir haar tweede digbundel, Bakeliet. Die literator Nini Bennett-Moll het vir LitNet met haar gesels.
Foto: Anri Botha tydens haar digbundelbekendstelling op die wynplaas Lembergh op Tulbagh waar sy die wynmaker is. Foto: Marlene Malan

