Select Page
Boekmense

Boekmense

Vir Marlene Malan, eienaar van Turksvy Publikasies Daniel Hugo As jy boeke het, het jy nie vriende nodig nie. Dit het ‘n onderwyser meer as ‘n halfeeu gelede vir ‘n skaam, lesende meisie gesê. Dit het haar bygebly en vandag is sy self ’n suksesvolle uitgewer van...