Turksvy skenk digbundels aan Louwhuis op Sutherland
Deel hierdie artikel:
Onder leiding van die skrywer, joernalis en TV-programaanbieder Gerard Scholtz word die geboortehuis van die digters NP van Wyk Louw en WEG Louw nou opgeknap. Turksvy het ‘n ruim skenking van digbundels aan hierdie besonderse digtersheenkome se biblioteek/leeskamer gemaak.
Christa Steyn-Bezuidenhout skryf op Maroela Media hieroor.
