Resensie: “Koorsboom”
Deel hierdie artikel:
Jakes Möller se debuutdigbundel het pas by Turksvy verskyn. Marieta McGrath skryf op Versindaba dat Koorsboom die aard van realiteit en die vraagstuk of daar werklik ʼn skeiding is tussen tasbaar en onaantasbaar ondersoek. Die digter staan in twee wêrelde en probeer dit versoen.
Jakes praktiseer as radioloog op Brits. Koorsboom is by die pas afgelope Aardklop Nasionale Kunstefees bekend gestel.
