Select Page

Rammelkop

Deel hierdie artikel:

Vir Jan Lotz
Deur Daniel Hugo
Foto: Marlene Hugo

tussen Sutherland en Merweville

in die Bo-Karoo kruie ons

teen die bergpas uit – die wind

waai skraal en ons praat min …