Select Page

Potgooi: Gekaapte stad

Deel hierdie artikel:

Daniel Hugo gesels op RSG se Vers & Klank oor ’n argitek van Kaapstad, Martin Kruger, se debuutbundel, Gekaapte Stad. Kruger het al die wêreld platgereis, en hy dig oor van die grootste en mees bekende stede, maar ook oor sy eie tuisstad se bekoring.