Select Page

Lesersindruk: aalmoes vir die bootman

Deel hierdie artikel:

David Carlo Steyn skryf:

aalmoes vir die bootman is ’n bundel van rou maar fyn verse, asook ander mediums soos visuele stukke en vrye uitbeeldings van die Afrikaanse gees, wat sonder pretensie of die algemene stoere hekwagtervorm, meevoer; die boek illustreer en bevraagteken die angs of gang van ’n universele, tog spesifieke karakter en lewer kommentaar op sy en ons geskarrel.