Select Page

Potgooi: Rocco de Villiers

Deel hierdie artikel:

Pianis Rocco de Villiers het al menige resepteboek geskryf. Die Eiesoortiges is sy eerste digbundel.

Rocco kuier by Sophia van Taal in die RSG-ateljee om te gesels oor dié versameling verse.