Select Page

Daniel Hugo praat oor sy ‘Vers en kapittel II’

Deel hierdie artikel:

Vir Daniel Hugo was skryf en lees nog altyd ’n vreugde vir die gees. Hy is al ’n halfeeu lank besig met boeke maak en tekste ontleed.

In hierdie tweede bundeling van sy onderhoudende stukke oor die digkuns versamel hy tekste in vier kategorieë: artikels, rubrieke, resensies en onderhoude wat met hom gevoer is oor sy eie digbundels en vertalings uit Nederlands. Die vers staan altyd sentraal, en sy insigte word met vers en kapittel bewys.