Select Page

Dié skrywer se pyl eindelik in die kol

Deel hierdie artikel:

In ‘n jarelange toutrekkery tussen boer en skryf, het skryf aan die agterspeen gesuig. Maar toe Jurie Wessels nie die skryfvuur geblus kon kry nie, het hy weer die pen opgeneem en nog eens probeer.

Dit was 14 jaar gelede, maar aanhouer wen. Spiesjagter het vanjaar verskyn.