Select Page

Vers en klank: Kobus Grobler

Deel hierdie artikel:

Sophia van Taak van RSG se Vers en klank, gesels met Kobus Grobler, ’n onderwyser van Bloubergstrand, wie se eerste digbundel, RAAMWERK, onlangs verskyn het.