Select Page

Malmesbury-inwoner se memoire op die rak

Deel hierdie artikel:

Frik de Beer, ‘n emeritusprofessor by Unisa, geniet sy aftrede in Malmesbury en spog dat daar nog nie een vervelige oomblik was sedert hy en sy vrou ses jaar gelede na die Swartland verhuis het. Dit is ook hier waar sy eerste memoire, Die gestaltes wat in ons aanwesig is: Wording van ‘n bleek Afrikaan, die lig laat sien het.