Select Page

Marita Broschk kuier in die RSG-ateljee

Deel hierdie artikel:

Maritha Broschk se debuutdigbundel, wanneer woorde asemhaal, was op die kortlys van die Eugene Maraisprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Sy het by Sophia van Taak in RSG se Vers en Klank-ateljee gekuier.