Select Page

Kinderboek leer kleinspan oor gesondheid

Deel hierdie artikel:

Chareldine van der Merwe, wat ‘n passie vir Afrikaans het en die wêreld van woorde vir baie kinders deur leesklasse oopmaak, gesels met die skrywer Carla van der Spuy oor haar debuutkinderboek, Huisies vir muisies (Turksvy, 2024).