Select Page

MC Botha: My pa, my sus en die ‘terroris’. Nie eens die polisie kon liefde keer nie

Deel hierdie artikel:

‘n Uittreksel uit die biografie Dienaar van die waarheid, oor die befaamde regter André Botha, geskryf deur sy seun, die skrywer MC Botha, het op Sondag 9 Februarie in Rapport verskyn.