Boekbekendstelling:
Die gestaltes wat in ons aanwesig is
Deel hierdie artikel:
Frik de Beer se nuutste boek, Die gestaltes wat in ons aanwesig is, is in die tuin van die Breytenbachsentrum bekendgestel.
Frik se pa was medeopsteller van verskeie vaktaalwoordeboeke, as werknemer van die destydse Vaktaalburo van die SAS&H.








