Select Page

Maritha Broschk: Wanneer woorde asemhaal-boekbekendstelling

Deel hierdie artikel:

Maritha Broschk van Pretoria het onlangs haar debuutdigbundel, wanneer woorde asemhaal, op Wellington en op Riebeek-Kasteel bekend gestel, met Daniel Hugo as gespreksleier.

Hierdie digbundel was op die kortlys van die Eugene Maraisprys wat jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken word.  

“Dis nie altyd wat gesê word wat belangrik is nie,” sê Maritha, “dis wat nié gesê word nie.”  

Foto’s: Ad Goedhart, Marlene Malan en Jackie Pienaar-Brink