Select Page

Bekendstelling: ‘Die laaste dae’

Deel hierdie artikel:

Marié se jongste roman, Die laaste dae (Turksvy, 2025) is op Woensdag 12 Maart by die Groot-Brak Leeskring bekend gestel. Daniel Hugo het ook voorgelees uit sy jongste digbundel, Kategismus, wat ook pas by Turksvy verskyn het. Daniel en Marié tree ook binnekort by die KKNK op, wanneer hulle oor Die laaste dae gesels op Donderdag 3 April, om 10:30,  ATKV-Boekeoase (Exclusive Books).