Select Page

‘Grenslyn’ en die pad na selfinsig

Deel hierdie artikel:

Debuutskrywer Jana Fourie sê sy het onlangs besef hoe mense, soms sonder dat hulle dit weet, die vermoë het om klein saadjies in jou lewe te plant wat mettertyd ontkiem en iets besonders word.

Daarom dra sy haar debuutboek Grenslyn op aan drie mense wat ‘n belangrike rol in haar vorming as skrywer gespeel het.

Omslagontwerp: Creative Partner