Turksvy se skrywers op die KKNK
Deel hierdie artikel:
Vyf Turksvy-skrywers tree volgende week op tydens die KKNK se skrywersprogram in die ATKV-Boeke-oase.
Dan is daar nog die pianis Rocco de Villiers (Die eiesoortiges) en skrywer en biograaf MC Botha (Dienaar van die waarheid) wat ook hul boeke hier bekendstel.
Rocco saam met Coenie de Villiers op 4 April om 18:30, en op 5 en 6 April om 10:30, en MC op Woensdag 2 April om 28:00 saam met Oudtshoorn-vriende en ander belangstellendes in the Wild Bohemian Cafe in Hoogstraat. Bespreek betyds u tafel by lg, die kroeg sal oop wees en die pizzaoond sal brand.






