Select Page

Kinderboeke in George bekendgestel

Deel hierdie artikel:

Chareldine van der Merwe, skrywer van Huisies vir muisies (Turksvy, 2024) en ‘n Rand vir ‘n tand (Turksvy, 2025) het op Woensdag 25 Maart haar boeke in Wordsworth, George, bekend gestel. Beverley McKelley van die ATKV-tak Sommer Net So was die gespreksleier. 

‘n Berig oor die geleentheid het in George Herald verskyn.