Select Page

Turksvy-digters skitter op KKNK

Deel hierdie artikel:

Turksvy se skrywers het geskitter op die 2025-KKNK, met onderhoudende gesprekke oor die puik boeke wat hulle geskryf het.

Die omslagontwerp van omtrent al hierdie boeke is gedoen deur Creative Partner. Net die omslag van “Die eiesoortiges” (Rocco de Villiers) is dié van Karen Cronje.