Select Page

Die dag toe die hel in Pompeii losgebars het

Deel hierdie artikel:

Trisa Hugo (Rapport, 20 April 2025)

Hierdie meesleurende roman neem die leser terug na die laaste noodlottige dae van Pompeii en Herculaneum, voor die verwoestende uitbarsting van Vesuvius in die jaar 79.

Die roman ontgin menslikheid – paniek, vrees, snobisme, gierigheid, wreedheid, skryf Hugo.

Omslagontwerp: Creative Partner