Ter herinnering aan Bart
Deel hierdie artikel:
Daniel Hugo skryf op Maroela Media oor die laaste boek van die bekende Nederlandse skrywer Bart de Graaff wat pas verskyn het.
De Graaff is ‘n jaar gelede in Suid-Afrika oorlede. Daniel het ook De Graaff se boek Ware mense (Protea Boekhuis, 2017) uit Nederlands in Afrikaans vertaal.
Op die foto’s is Daniel, Bart en Bart se vrou, Connie, toe Hugo die De Graaffs in 2018 in Middelburg in Nederland besoek het.





