Select Page

‘Pelgrim’ in rooi rose

Deel hierdie artikel:

Jan Bronkhorst en sy lieflike boek, Pelgrim, pryk vandeesmaand (Junie 2025) op rooi rose se boekeblad saam met Zirk van den Bergh en Frik de Jager. ‘n Staptog is dikwels ‘n strooptog, vertel Pelgrim jou …’n geleentheid om van angs, verlies en ‘n gevoel van oorweldiging ontslae te raak.

 

Omslagontwerp: Creative Partner