Select Page

Beelde word woord

Deel hierdie artikel:

Die digter-sielkundige Gerhard Barkhuizen se tweede digbundel, Strik, het vanjaar (2025) verskyn en is op 29 Junie op Riebeek-Kasteel bekend gestel. Luister weer hier na die lieflike Vers en Klank-program wat Frieda van den Heever en Gerhard in 2022 opgeneem het. Hulle gesels oor die wisselwerking tussen woord en beeld in sy debuutdigbundel, Smee.

Op die foto is Daniel Hugo, Gerhard Barkhuizen en Kobus Grobler. (Foto: Marlene Malan)

Gerhad met sy debuutdigbudel, Smee.