Select Page

Turksvy-boeke op Boekrak, Radio Tygerberg

Deel hierdie artikel:

Ingrid Venter bespreek op Boekrak, 2 Julie 2025, in haar boekprogram twee van Turksvy se boeke: Uit rou gebore deur Elisma van Zyl en Modder, klei en water deur Leon Coetzee.

Modder, klei en water, deur Leon Coetzee

Uit rou gebore, deur Elisma van Zyl

Leon Coetzee