Blog
In die boekewêreld
BLOG
In die boekewêreld
‘Omber’ in Rooi Rose
Elna Rossouw skryf in Rooi Rose oor Omber deur Lizanne Gerber Kruger.
Postume debuut ‘aanwins vir letterkunde’
Carla van der Spuy skryf op Maroela Media oor die kortverhaalbundel Wie weet wat mens nooit van weet nie deur Pieter van der Westhuizen wat na sy dood in Februarie 2024 verskyn het.
Resensie: Kategismus – Daniel Hugo
Om aan te leer, om kennis te verwerf – dit sou die algemeen aanvaarde oogmerk met leer, of onderrig kon wees. Om goed in jou kop te kry, om dit nou maar so te stel.
Die dag toe die hel in Pompeii losgebars het
Hierdie meesleurende roman neem die leser terug na die laaste noodlottige dae van Pompeii en Herculaneum, voor die verwoestende uitbarsting van Vesuvius in die jaar 79.
Wanneer digters oor ape praat
Digters gebruik soms hul primaatgenote om oor die mens se posisie in die wêreld en hul ontwrigtende rol in die skepping te besin, skryf Daniel Hugo in ‘n rubriek op Maroela Media.
Turksvy-digters skitter op KKNK
Turksvy se skrywers het geskitter op die 2025-KKNK, met onderhoudende gesprekke oor die puik boeke wat hulle geskryf het.
Kinderboeke in George bekendgestel
Chareldine van der Merwe, skrywer van Huisies vir muisies (Turksvy, 2024) en ‘n Rand vir ‘n tand (Turksvy, 2025) het op Woensdag 25 Maart haar boeke in Wordsworth, George, bekend gestel.
“Digters is allesbehalwe dikvellig”
‘n Ma se slaaptydstories word ‘n boek!
Hierdie artikel oor ‘n pragtige Turksvy-kinderboek het pas op Maroela Media verskyn.
Turksvy se skrywers op die KKNK
Vyf Turksvy-skrywers tree volgende week op tydens die KKNK se skrywersprogram in die ATKV-Boeke-oase.
Feit en fiksie meesterlik verweef oor die laaste dae van Pompeii
Die laaste dae, die gevierde skrywer Marié Heese se jongste roman, is ‘n grootse geskiedkundige werk wat fiksie en nie-fiksie briljant verweef. ‘n Resensie oor die boek deur Alida Vos het pas in Sarie verskyn.
‘Grenslyn’ en die pad na selfinsig
Debuutskrywer Jana Fourie sê sy het onlangs besef hoe mense, soms sonder dat hulle dit weet, die vermoë het om klein saadjies in jou lewe te plant wat mettertyd ontkiem en iets besonders word.
Resensie: “Dawerende stiltes”
Die literator Nini Bennett-Moll resenseer op Versindaba Caren Kearley se debuutdigbundel, Dawerende stiltes, wat pas by Turksvy verskyn het.
Bekendstelling: ‘Die laaste dae’
‘Skakerings van kort’ op RSG
Frieda van den Heever lees voor uit Maretha van der Westhuysen se tweede kortverhaalbundel, Skakerings van kort, op RSG.














