Select Page

Blog

In die boekewêreld

BLOG

In die boekewêreld

Digkunsmaand in die Kaap

Digkunsmaand in die Kaap

Sewe Turksvy-digters tree in September en Oktober op by drie geleenthede: Die Tuin van Digters op Wellington (13 en 14 September), Verse in die Vallei op Riebeek-Kasteel (29 September) en by die US Toyota Woordfees op Stellenbosch (1 Oktober en 2 Oktober).

read more
‘n Soet verhouding met sjokolade

‘n Soet verhouding met sjokolade

Marita Lamprecht van Oudtshoorn is ‘n chocolatier par excellence. Dis nie enigiemand wat die fynkuns van Belgiese sjokolade kan bemeester nie … maar Marita het dit reggekry deur ‘n driejaarkursus in België binne ‘n paar maande te bemeester en haar eie onderneming te begin.

read more
142 digters in een bundel

142 digters in een bundel

Maskers en mure is een van Turksvy se topverkoperdigbundels. Dit bevat die verse van 142 digters oor die Covid-19-pandemie wat die wêreld getref het, ‘n verskrikking wat ons nooit mag vergeet nie.

read more
Malmesbury-inwoner se memoire op die rak

Malmesbury-inwoner se memoire op die rak

Frik de Beer, ‘n emeritusprofessor by Unisa, geniet sy aftrede in Malmesbury en spog dat daar nog nie een vervelige oomblik was sedert hy en sy vrou ses jaar gelede na die Swartland verhuis het. Dit is ook hier waar sy eerste memoire, Die gestaltes wat in ons aanwesig is: Wording van ‘n bleek Afrikaan, die lig laat sien het.

read more